header
Facebook Twitter

  Die maatskappy se Maatskaplike Investering
    en Ondernemingsontwikkeling

Maatskaplike investering is die kern van die aktiwiteite van Abraham Kriel Kindersorg. Die Visie en Missie van die organisasie spreek die ontwikkeling van kinders en jongmense met ʼn behoefte aan sorg aan, met die doel om jong volwassenes te kultiveer wat sal kan bydra tot die samelewing. Hierdie jaar is die Emdeni Vaardigheidsentrum in Soweto verder ontwikkel. Die doel van die sentrum is om werksvaardighede by jong mense te bevorder ten einde hulle in staat te stel om hulle eie mikro-ondernemings te vestig, of om alternatiewelik toegang tot werksgeleenthede te bekom.

In die konteks van BBSEB het Abraham Kriel Kindersorg een persent van sy netto-oorskot spandeer aan Sosio-Ekonomiese Ontwikkelingsinisiatiewe en twee persent van sy netto-oorskot aan ondernemings se ontwikkelingsinisiatiewe buite ons normale operasionele aktiwiteite.




VISA


Telephone: 011 839 3058
Newsflash
• Gholfdag
• Donateurtoer
  11 Mei
Subscribe
Happy Years































Terms & Conditions     |    Search Site map    |    Contact    |    Copyright of Abraham Kriel Childcare    |    Design and development by MSC