header
Facebook Twitter

  Visie & Missie

Visie

Dit is ons passie om die optimale ontwikkeling van getraumatiseerde- en ander sorgbehoewende kinders te verseker.

Missie

Om vanuit 'n Christelike raamwerk gekommiteerde kinders residensieel te versorg en om hulle en ander maatskaplik ontwrigte en benadeelde kinders en gesinne te ontwikkel, te bemagtig en te herintegreer sodat hulle onafhanklik kan funksioneer en tot die samelewing kan bydra.




VISA


Telephone: 011 839 3058
Newsflash
• Gholfdag
• Donateurtoer
  11 Mei
Subscribe
Happy Years































Terms & Conditions     |    Search Site map    |    Contact    |    Copyright of Abraham Kriel Childcare    |    Design and development by MSC