|
Residensiële sorg, die Satelliet huise asook Tuissorg het lyste van benodighede saamgestel. Items op die lyste val in die volgende kategorieë: Kruideniersware Indien u kan help met items wat in hierdie kategorieë val - kontak asb info@abrahamkriel.org vir meer inligting en 'n volledige itemlys. Dankie vir u hulp en ondersteuning. |




