Seksie 18 A van die wet op Inkomstebelasting. |
|
Abraham Kriel Kindersorg is 'n Seksie 21 maatskappy en kwalifiseer as 'n Openbare Weldaadsorganisasie (PBO). Dit maak 'n belastingvoordeel moontlik vir Abraham Kriel Kindersorg se donateurs. AKK mag 'n seksie 18A kwitansie (belastingsertifikaat) uitreik vir bona fide donasies, wat die gewer toelaat om sy/haar belasbare inkomste met tot 10% te verminder deur die donasie van die belasbare inkomste af te trek, soos bepaal deur die wet. Donasies wat kwalifiseer vir belastingsertifikate (kwitansies) is:
Nie-bederfbare voedsel. Nota: Abraham Kriel Kindersorg ken nie 'n waarde toe aan goedere skenkings nie. Die onus berus by die donateur om die koste van die skenking te staaf vir voorlegging aan SARS.
Enkele voorwaardes:
Doen asseblief navraag met die bemarkingsbestuurder by (011) 839 3058 vir meer navrae oor donasies of gaan na www.sars.gov.za vir meer inligting Neem kennis VOORWAARDES geld.Vir meer inligting gaan na www.sars.gov.za |




