|
"Goue Sleutel" na sukses vir ons student
By Abraham Kriel glo ons dat die grootste geskenk wat jy 'n kind kan gee, goeie onderrig is.
(Lees meer...)
Dit neem geduld
Ek het die eerste keer vir Nomvula (nie haar regte naam nie) by 'n kunswerkwinkel ontmoet toe sy vier jaar oud was.
(Lees meer...)
Huis Mouton se matrieks sit nie ledig nie
Die drie matrieks van die satelliethuis, Huis Mouton, het nie met hulle hande gevou gesit toe die skoolvakansie aangebreek het nie.
(Lees meer...)
Teepartytjie by die Kalkoenfees
Die jaarlikse Kalkoenfees het vanjaar op Saterdag, 17 Maart 'n ander baadjie aangehad deurdat 'n besondere damestee-oggend by die NG Kerk Andrew Murray aangebied was.
(Lees meer...)
Moedersdag gedig
Al ons huisouers vertolk 'n belangrike rol in die kinders se lewens en is vir baie die enigste mamma of pappa wat hulle ooit sal ken
(Lees meer...)
Gholfdag
Dinsdag 12 Junie 2012 - Randpark Club.
(Lees meer...)
Ons huidige finansiële situasie
Jy het Abraham Kriel Kindersorg in die verlede ondersteun en ons gee graag erkenning aan jou welwillendheid en vrygewigheid.
(Lees meer...)
Donateurtoer 16 Maart 2012
Abraham Kriel nooi jou uit na 'n inspirerende donateurtoer Safari om 'n getuie te wees van die impak van jou bydrae.
(Lees meer...)
Musiekaand
Ten bate van die
Aasvoëlkop Satelliethuis.
(Kry uitnodiging 172 KB PDF)
Nuusbrief Februarie 2012
Kyk na die jongste nuusbrief aanlyn.
(Lees meer...)
Donateurtoer 16 Maart 2012
Abraham Kriel nooi jou uit na 'n inspirerende donateurtoer Safari om 'n getuie te wees van die impak van jou bydrae.
(Lees meer...)
Kalkoenfees
Kom kuier saam oor 'n koppie tee.
(Lees meer...)
Desember 2011 nuusbrief
Kyk na die jongste nuusbrief aanlyn.
(Lees meer...)
Koester 'n kind
geskenkpakke.
(Lees meer...)
Gemeenskap geskenkpakke
'N lys van items.
(Lees meer...)
Abraham Kriel Kindersorg gaan na Soweto
The Soweto Expo and Festival is Soweto's largest annual event that is held in celebration of everything about Soweto and its cultural heritage. The first event was staged in 2005 at the dusty Elkah Stadium in Rockville. This year the event achieved a new identity by its relocation to the Joburg Expo Centre at Nasrec.
(Lees meer...)
Erfenisdag
Op 24 September het die Emdeni Vaardigheidsontwikkelingsentrum, in samewerking met die "Amaqhawe Cultural Organisation", ʼn kulturele dag gehou om Erfenisdag te vier.
(Lees meer...)
Sterre samel fondse in vir die kinders van Abraham Kriel
Op 15 September het van Suid-Afrika se grootste persoonlikhede saamgetrek by die asemrowende en vyfster- gekrediteerde "Scarlett Ribbon" in Edenvale om fondse in te samel ten bate van die opvoeding van kinders in die sorg van Abraham Kriel Kindersorg (AKK).
(Lees meer...)
2011 Nuusbrief
Sien die nuutste nuusbrief.
(Lees meer...)
2011 Jaarverslag
Sien die nuutste jaarverslag.
(Lees meer...) of kry PDF dokument weergawe. (5.86 MB .pdf)
Kanonkop Springbok
'A large unique 5l Kanonkop wine bottle with the signatures of all the 'Springbok' rugby captains from 1949-1995.
This valuable collectors' piece is currently on auction on Bid or Buy. '
(Lees meer...)
'Raising funds for Abraham Kriel Childcare at the 2011 Run to the Beat half marathon in London'
'London's music half marathon "Run to the Beat" will be taking place on the 25th of September 2011 and is sponsored by Nike. The course is 13 miles (21 km) and all along the way, music and live bands will be playing to keep the runners going along to the beat.'
(Lees meer...)
'Abraham Kriel celebrates with a Makietie!'
The annual abraham kriel childcare makietie on the 3 september promises even more fun this year.
(Lees Meer...)
Abraham Kriel Kinderhuis se personeel skenk bloed
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloedoortappingsdiens (SANB) het onlangs op die Langlaagte kampus ‘n bloedskenkingskliniek gehou. Voor die tyd het hulle ‘n paar aanmoedigende plakkate opgesit en ‘n beroep op die personeel van Abraham Kriel Kinderhuis gedoen om bloed te geskenk.
(Lees meer...)
Nasionale Kinderbeskermingsweek
Die bekendstelling van die Nasionale Kinderbeskermingsweek word aangebied op Maandag, 30 Mei 2011deur die Nasionale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling,
(Lees meer...) Een rolstoel word toe twee rolstoele
Baie, baie dankie vir die reaksie op ons versoek vir een rolstoel. Twee kinders en hul families se lewens is vergemaklik met twee rolstoele.
(Lees meer...) |